top of page

Merk jou dagboek

Sat, 23 May23 May 2026, 19:00 – 23:59Malmesbury Town Hall, 2 Kerk St, Malmesbury, 7299, South AfricaPof jou hare en stof jou leerbaadjie af. Die Kammaland-dans is altyd die partytjie van die jaar. Dink leerbaadjies, pofhare, klassieke motors en baie attitude. Reël solank die kinderoppasser, want Saterdagaand, 23 Mei behoort aan die grootmense.
bottom of page