


Hello, ek is tannie Jolita
Dit is baie lekker om jou te ontmoet!


Kunstig, kreatief en passievol is woorde wat ek myself mee sal beskryf. Ek het 20+ jaar ondervinding in onderwys en onderrig. Hierdie kleuterskool is een van my grootste passies in die lewe en ek is baie trots op die skooltjie wat ek en my span gebou het.
Ons Span
"Teamwork makes the dream work"
Ons het 'n baie dinamiese span vol diverse persoonlikhede en 'n klomp jare se ondervinding tussen ons. Met trots kan ons sê dat jou kind in baie veilige en bekwame hande is.

Opvoeder; 4-5 jariges & Bestuurder
Zandré van Wyk

Opvoeder; 3-4jariges
Sulani Coetzee

Opvoeder; Babaklas
Kim Waneburg

Assistent
Rochell Leander

Opvoeder 1-2 jariges
Juan-Li Roode

Assistent
Bianca Benjamin

Nasorghulp en Assistent
Zoë Rabbets

Algemene Onderhoud
James Choto
