top of page


Ons tariewe vir 2027:
🧩
Voldag
Ons akkomodeer jou kind vanaf 07:00 tot 17:30.
*Kinderkinetika ingesluit
R3 460,00 p/m
OF met kos ingesluit;
R3 910,00 p/m
🧸
Half-Dag
Ons akkomodeer jou kind vanaf 07:00 tot 12:45.
*Kinderkinetika ingesluit
R2 545,00 p/m
OF met kos ingesluit;
R2 995,00 p/m
📚
Nasorg
Ons verskaf na-skool sorg en rydienste tot 17:30
Graad R - Graad 7
R1 710,00 p/m
OF met kos ingesluit;
R2160,00p/m
Die fooi sluit vervoer na 2 buitemurse aktiwiteite in. Ekstra ritte is beskikbaar teen R15 per rit
Arbeidsterapie
Spraakterapie
Kinderkinetika
Rugga & Playball
Hierdie addisionele dienste & aktiwiteite word deur privaat praktyke/besighede op ons perseel aangebied.
Ons kan u ook verwys na vele ander buitemuurse aktiwiteite (bv. swem, ballet, ens) in die omgewing.
Meer inligting beskikbaar op navraag.
bottom of page