top of page


Lip-lek-lekker kos...
Ons voorsien etes aan die kinders wat belangstel teen 'n ekstra fooi. Ons spyskaart word sò uitgewerk om seker te maak dat jou bloedjie heerlik eet en so al die belangrike vitamines en proteïene inkry vir gesonde groei en ontwikkeling.

Maandag...

Wie kan dan nou nee sê vir 'n heerlike bakkie kerrie (nie te sterk)?

Woensdag...

Lekker tuna gebak met kraakvars pynappel en komkommer

Vrydag...

Vars broodrolletjies met 'n worsie om die naweek welkom te heet

Dinsdag...

Hoender strips is altyd 'n goeie idee, veral as daar 'n vars vrug bykom.

Donderdag...

Geurige worsbredie
en rys...
mmm,
smaaklik.
Maar onthou...
Hierdie spyskaart is bloot 'n voorbeeld en die maaltye wissel weekliks
bottom of page