top of page
Kammaland Dans
Kammaland Dans

Sat, 23 May

|

Malmesbury Town Hall

Kammaland Dans

Pof jou hare en stof jou leerbaadjie af. Die Kammaland-dans is altyd die partytjie van die jaar. Dink leerbaadjies, pofhare, klassieke motors en baie attitude. Reël solank die kinderoppasser, want Saterdagaand, 23 Mei behoort aan die grootmense.


Registration is closed

Tyd & Plek

23 May 2026, 19:00 – 23:59

Malmesbury Town Hall, 2 Kerk St, Malmesbury, 7299, South Africa

Oor die geleentheid

Pof jou hare en stof jou leerbaadjie af. Die Kammaland-dans is altyd die partytjie van die jaar. Dink leerbaadjies, pofhare, klassieke motors en baie attitude. Reël solank die kinderoppasser, want Saterdagaand, 23 Mei behoort aan die grootmense. Vanjaar is die kaartjiepryse goedkoper sodat jy jou eie maaltyd kan koop wat jou sak pas.


Onthou, die kaartjiepryse sluit nie enige etes in nie. Koop gerus iets om te eet by enige van die beskikbare “food trucks”.


Verwag:

 💃 ’n Dansvloer wat tot in die vroeë oggendure bewe

 🎶 Musiek wat jou terugvat én vorentoe vat

 🍻 Allerhande drankies en goeie geselskap

Kaartjies

  • Kaartjie

    Pof jou hare en stof jou leerbaadjie af. Die Kammaland-dans is altyd die partytjie van die jaar. Dink leerbaadjies, pofhare, klassieke motors en baie attitude. Reël solank die kinderoppasser, want Saterdagaand, 23 Mei behoort aan die grootmense. Onthou, die kaartjiepryse sluit nie enige etes in nie. Koop gerus iets om te eet by enige van die beskikbare “food trucks”.

    Sale ended
    • R 200,00

    • Kuierkrediete

      By die Kammaland-dans werk ons met kuierkrediete. Dis ons naam vir drankkoepons wat jou aand eenvoudiger en gladder laat verloop. Kuierkrediete is voorafbetaalde drankoepons wat jy by die kroeg gebruik om jou drankies te koop, sodat jy minder tyd in rye spandeer en meer tyd op die dansvloer deurbring. Op die aand sal daar ’n wye verskeidenheid opsies beskikbaar wees, van gin en whiskey tot brandewyn, asook ’n paar lekker verrassings. Jy gebruik jou kuierkrediete om by die kroeg te betaal.

      R 100,00

      Sale ended

    Deel hierdie geleentheid

    Kammaland Speelskool

    • Email
    • c_telefoon klein
    • c_whatsapp klein
    • Facebook

    ©2022 by Kammaland Speelskool. Proudly created with Wix.com

    bottom of page