top of page
Kammaland hou konsert: Wilder as die Wildtuin
Kammaland hou konsert: Wilder as die Wildtuin

Thu, 05 Nov

|

NG Kerk Swartland Noord

Kammaland hou konsert: Wilder as die Wildtuin

Kom kuier saam vir ’n wilde aand vol pret, musiek en vermaak by die Kammaland Hou Konsert: Wilder as die Wildtuin!

Tyd & Plek

05 Nov 2026, 18:30 – 20:30

NG Kerk Swartland Noord, 40 Bergzicht St, Malmesbury, 7299, South Africa

Oor die geleentheid

Kom kuier saam vir ’n wilde aand vol pret, musiek en vermaak by die Kammaland Hou Konsert: Wilder as die Wildtuin!

Bring jou “cooler” en geniet ’n heerlike aand saam met die gesin. Tafels word volgens ’n “first-come-first-served”-basis toegeken, so moenie slaap nie!

Datum: Donderdag, 5 November 2026

Tyd: 18:30

Plek: Swartland-Noord Gemeente, Malmesbury

Kaartjiepryse:

Kaartjies

  • Volwassenes

    R 70,00

    +R 1,75 ticket service fee

  • ⁠Kinders

    R 50,00

    +R 1,25 ticket service fee

Total

R 0,00

Deel hierdie geleentheid

Kammaland Speelskool

  • Email
  • c_telefoon klein
  • c_whatsapp klein
  • Facebook

©2022 by Kammaland Speelskool. Proudly created with Wix.com

bottom of page